Blikkitaar Blues


Zinkplaat - Blikkitaar Blues Tabbed by KMeisster This song is played with a capo on the 2nd fret. The original tabber had most of it except for the chorus. I've also included the basic frets for the blues guitar in the background. Im not gonna tab it. I don't have that kind of patience. Intro and Verse G C2 G D/Dsus2 e -----------------------------------------2---2h3---| B -----------3-----------3-----------3---------------| G --------0-----0-----0-----0-----0------------------| D --------------------------------------0------------| A -----------------3-----------2---------------------| E -----3---------------------------------------------| Chorus G Em9 C2 D Dsus2 e -----3-----3-----3-----2-3--| B -----3-----3-----3-----3-3--| G -----0-----0-----0-----2-2--| x7 D -----0-----2-----2-----0-0--| A -----2-----2-----3----------| E -----3-----0----------------| Bridge Em G D e -----0-----3-----2-| B -----0-----3-----3-| G -----0-----0-----2-| D -----2-----0-----0-| A -----2-----2-------| E -----0-----3-------| Lyrics Verse Sy's 'n protea wat op die vlaktes groei Daar waar die son selfs die sonbesies skroei Haar oë so bruin soos die grond na die reën Daai somersaande was soms alleen Se donderstorm is die liefde verby En 'n donga vol stof is al wat oorbly Maar elke somer word die donga weer vol Net om die wande verder uit te hol Chorus Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals, maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Verse Ons praat oor die toekoms en volgende jaar En ons droom maar die waarheid is daar Ek troos myself en sê ek's nou hier maar my siel is klaar in die Oranjerivier Chorus Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Bridge Sy praat 'n taal wat net die maan kan verstaan Dit kom oor ons ver verlate vlaktes aan Maar in die boland klink dit vreemd en leeg Met elke woord begin sy verder weg beweeg Chorus Verse Ek speel die blues op my acoustic kitaar ek weet dis vals dis song is vir haar sy was my girl van die bo-karoo in die maanlig en die nagwind sou sy enigiets glo Chorus x 2 Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sou sy alles glo... Sou sy enigiets glo En het sy alles geglo Blues Guitar: This is not exact. Beacause, like I said: I dont have that kind of patience. If you around with the 9th 10th and 12th fret on your e-string and your 10th and 12th fret on your B-string you can either: (a)tab it yourself or (b)improvise. C'mon... you know you can and it's pretty easy...just set your right and you will be playing some hectic blues guitar. e --9/12--12\----9/12-------------------9----| B ----------------------10h12--10h12p10------| G -------------------------------------------| D -------------------------------------------| A -------------------------------------------| E -------------------------------------------| Anyway. That's it. Pretty damn easy stuff. I got these lyrics off of the original tab, was by Bertie Bewerig and Charl Cilliers (charl@boerklong.co.za) But I tabbed the chorus again and did this blues thing. Please rate this tab (5-stars please!)